Byvoeglike Naamwoorde Flashcards
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
In Frankryk eet jy (Frankryk) brood.
Franse
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
In Egipte eet jy (Egipte) dadels.
Egiptiese
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
In Griekeland eet jy (Griekeland) slaai.
Griekse
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
In Indië eet jy (Indië) kerrie.
Indiese
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
In China eet jy (China) rys.
Chinese
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
In Engeland drink jy (Engeland) tee.
Engelse
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord: Ek eet (grof) brood.
growwe
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
Ma maak ‘n (nuut) resep.
nuwe
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
Emma trek ‘n (snaaks) gesig.
snaakse
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
Ek hou van (gesond) kos.
gesonde
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
Dit is ‘n (goed) gewoonte.
goeie
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
Drink ‘n glas (koud) water.
koue
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord: Hy het (een) in die resies gekom.
eerste
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
Hy het ‘n (goud) medalje gewen.
goue
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
(Sleg) gewoontes is moeilik om af te leer.
Slegte
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
Bryan Habana is ‘n (bekend) sportman.
bekende
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord: Professor doen (vreemd) eksperimente.
vreemde
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord: Hy gooi (koud) water by.
koue
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
(Jonk) kinders moet eksperimenteer.
Jong
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
Albert Einstein was ‘n (waar) wetenskaplike.
ware
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
Met navorsing kry jy (akkuraat) resultate.
akkurate
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord: Daar is (oud) tydskrifte om te herwin.
ou
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
‘n Geelhoutboom is ‘n (inheems) boom.
inheemse
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
Dis ‘n (positief) kenmerk as ‘n skool herwin.
positiewe
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord: Spoel jou (leeg) melkbottels uit.
leë
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
Sy het ‘n (pragtig) prent geteken.
pragtige
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
Lank gelede het kinders met (eenvoudig) speelgoed gespeel.
eenvoudige
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
Simon se vlieër vlieg oor ‘n (hoog) boom.
hoë
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
Ek speel met my (vinnig) treintjies.
vinnige
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
(Stadig) skilpad wen die resies.
Stadige
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
My sussie druk haar (sag) teddiebeer.
sagte
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
Moenie op die (hard) vloer val nie.
harde
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord:
Die plakkaat het (dof) kleure.
dowwe