Manlik & Vroulik (Geslag) Flashcards
Gee die manlik en vroulik van “kat”
katmannetjie en katwyfie
Gee die manlik en vroulik van “bees”
bul en koei
Gee die manlik en vroulik van “hond”
reun en teef
Gee die manlik en vroulik van “hoender”
haan en hen
Gee die manlik en vroulik van “skaap”
ram en ooi
Gee die manlik en vroulik van “olifant”
olifantbul en olifantkoei
Gee die manlik en vroulik van “donkie”
hings en merrie
Gee die manlik en vroulik van “perd”
hings en merrie
Gee die manlik en vroulik van “bok”
ram en ooi
Gee die manlik en vroulik van “leeu”
leeumannetjie en leeuwyfie
Die geluid wat ‘n koei maak…
bulk
Die geluid wat ‘n hond maak…
blaf
Die geluid wat ‘n kat maak…
miaau
Die geluid wat ‘n skaap maak…
blêr
Die geluid wat ‘n haan maak…
kraai