term 3 Flashcards
1
Q
limeriek rymptroon
A
aabba
2
Q
characteristics if a limeriek
A
Gaan gewoonlik oor ‘n plek of persoon
bestaan altyd uit 5 reels
het ‘n beplaande vorm
derde en vierde reel is korter as die ander
het ‘n bepaalde rym (aabba)
3
Q
digter
sanger
tema
versreels
A
writer
singer
theme
verses
4
Q
2 versreels
A
koeplet
5
Q
3 versreels
A
tersiene
6
Q
4 versreels
A
kwatryn
7
Q
5 versreels
A
kwintet
8
Q
6 versreels
A
‘n sekstet
9
Q
8 versreels
A
‘n oktaaf
10
Q
assonansie
A
af en af gaan al die ligte
11
Q
alliterasie
A
knyp die kromknyperkrap dalk vir my
12
Q
tipe grafieke
A
sirkelgrafieke - pie graph
staafdiagram - bar graph
piktogram - pictogram
lyngrafiek - line graph
13
Q
wat is ‘n grafiek
A
stel inligting voor
14
Q
go to page 83 - 88 to learn about about direct and indirect
A
15
Q
trappe van vergelyking
page 75-79
A