goeie dag vir boomklim Flashcards
Hooftema
Erkenning
Die basiese boehoefte
om raakgesien te word.
Die karakters het almal ‘n boehoefte om
raakgesien te word.
Marnus …
is die middelkind
Hy kry nie erkenning by sy ouers nie.
Sy broers boelie hom.
Mevrou Merrimen
Sy het kontak met haar seun,
wat aan dwelms verslaaf is,
verloor.
Sy hoop dat hy haar
pienk hare sal raaksien en
haar sal herken.
Leila …
begin die petisie omdat
sy raakgesien wil word op die
plek waar sy liefdevolle
herinneringe aan haar pa het.
Sy wil weer hê dat haar pa
haar moet raaksien.
Caretaker
Hy is eensaam na sy
vrou se dood.
Killer
Sy wil hê haar ouers
moet haar aanvaar
soos wat sy is.
Subtemas
Ouer-kind-
verhoudings
*parent child relationships
Natuurbewaring
*Nature conservation
Apartheid
Sibbeverhoudings
*sibling relationships
Dierebeskerming
*Animal protection
Protesaksie
*Protest action
Liefde
*love
Egskeiding
*divorce
Verslawing
*addiction
Ruimte
Marnus se huis
Marnus ervaar sy huis
as ‘n negatiewe ruimte
omdat hy daar geboelie
word.
Die parkie
Die grootste deel van die
verhaal speel hier af. Dit
word vir Marnus ‘n
positiewe ruimte waarin hy
kleurvolle karakters
ontmoet wat vir hom
perspektief op sy lewe gee.
Die witkareeboom
Marnus en Leila beset die
boom om dit te red. Vanuit
die boom kan Leila en
Marnus sien wat alles in die
parkie gebeur. Vir Leila is
die ruimte ‘n simbool van
gelukkige kinderjare. Hier
kry Marnus ‘n nuwe
perspektief op sy lewe.
TYD
Desembervakansie
Net voor Kersfees. Marnus en sy gesin
gaan nie soos gewoonlik met vakansie
nie.
Aanvanklik is die vakansie die goorste
ooit, maar dit verander in ‘n
lewensveranderende avontuur.
Intrige
⬇
Grootwordverhaal
Marnus (hoofkarakter) word
emosioneel volwasse nadat
hy en Leila die boom probeer
red.
Fokuspunt
Die witkareeboom.
Marnus en Leila tree
ook op die voorgrond
soos wat hulle in die
boom mekaar se
leefwêrelde leer ken.
Klimaks
Die spanning bereik
‘n hoogtepunt
wanneer Leila uit
die boom spring en
weghardloop.
Spanning
Die spanningbou op
soos dit vanaf ‘n
petisie in ‘n
protesaksie
ontwikkel.
Slot
Die verhaal se slot sluit
aan by die begin met die
gee van ’n klein
witkareeboompie as ’n
geskenk aan Leila. As
Marnus homself reg aan
die einde met ’n boom
vereenselwig, is die
kringloop voltooi.