kortverhale Flashcards

1
Q

kortverhale elemente

A

karakters

verteller

tema

interige (proggression)

tyd

ruimte en agtergrond (setting & background)

toon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

hoofkarakter

A

maya

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

vertel my van ian

A

Ian dink hy’s vreeslik slim.

Net omdat hy ’n bril dra wat so dik soos ’n Coke-bottel se bodem is

kry die hoogste punte in die klas

stink Ian na knoffel.

Ian Malan dra ’n bril wat hom soos ’n akwarium bewoner laat lyk

sy gunsteling aktiwiteit is wiskundesomme

sy asem ruik na knoffel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

wat doen ma

A

laat hom elke oggend ’n
knoffelmengsel drink, want dis glo goed vir sy gesondheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

wie irriteer maya

A

Ian

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoekom moet sy haarself kalm hou?
Wat gebeur as ‘n weerwolf kwaad word?

A

‘n Weerwolf transformeer wanneer hy kwaad word.

Die volmaan affekteer weerwolwe.

Hulle transformeer ook met volmaan.

Weerwolwe raak ook baie geirriteerd met volmaan. Dit is dalk ook waarom Ian haar so irriteer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Meeste van die tyd hou ek van skool, maar partykeer voel dit asof ek sukkel om in te pas. hoekom

A

Sy voel asof sy nie inpas nie, want sy is anders as die anders as die ander kinders. Sy dra ‘n geheim waarvan hulle nie weet nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Haar sintuie is baie skerp.

A

Maja kan vir Ian ruik omdat hy skerp na knoffel ruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

ian se van

A

malan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

En hy noem my weird!

dan wat gebeur

A

Ek voel hoe die bloed in my ore begin suis.

My wange word warm.

Ek voel hoe my bolip

Sy verloor nou haar humeur.

Hierna begin die transformasie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

… Dis die eerste teken dat iets begin verander.

A

Spottende, smadelike, haatlike,
bittere, satiriese lag; hoonlag,
spotlag, wrede lag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Iets gebeur met Maja; sy verander in ‘n dier.

wat met haar gebeur

A

Haar klere bars oop.

sy kry ‘n digte pels hande

kloue met vlymskerp naels

tande - slagtande

praat - grom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die tema van die verhaal?

A

Maja is ‘n weerwolf en hou dit ‘n geheim. Ian irriteer haar so baie dat sy transformeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die hoofkarakter se probleem?

A

Sy het ’n geheim wat sy vir haar maats wegsteek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly