kabouterliefde Flashcards
kabouterliefde
vir…
deur …
Simoné
Ingrid Jonker
wie is simone
Simoné is Ingrid Jonker se dogter.
wie is die digter
ingrid jonker
hoeveel strofes
6
Wat word ‘n strofe
genoem wat uit 4
versreëls bestaan?
‘n kwatryn
colours that are mentioned Visuele waarneming
rooi-rooi
geel
blou-blou
blink-blou
wit
rooi mondjies
geel lyfie
rooi-rooi hart
hoeveel versreels
24
boepens
(pot belly)
‘n laer in die nag
protective
circle
Wat is die tema van die gedig?
Beskrywing uit fantasiewêreld van ‘n kind. Die beskrywing is
vanuit die perspektief van ‘n
kind.Sprokies: ‘n Kinderlike
beskrywing van volwasse liefde,
maar tussen ‘n kind en ‘n kabouter.
Description out fantasy world of
a child. The description is
from the perspective of a
child. Fairy tales: a Childish
description of mature love,
but between a child and a gnome.
what do you notice about peom
Elke strofe begin met ‘n hoofletter.
Geen ander leestekens nie.
Let op die enjambemente in elke strofe.
Each stanza begins with a capital letter.
No other punctuation marks.
Note the enjambments in each stanza.
Short sentences/short sentences: falls within
requirements of children for short, understandable sentences without complex sentence structure.
🡺
PRIMÊRE KLEURE
ROOI, GEEL en BLOU
Die kabouter
het 2 dinge
weg gegee:
sy hart vir
die kind
sy hemp vir
die maan
why are these primary colours good
Die kleure spreek sterk tot ‘n kind se sintuie
Kleure en klanke herhaal ook 🡺
rooi-rooi, blou-blou, blink-blou,
trom-trompet.
Herhaling veroorsaak ‘n intense
beskrywing.
Herhaling maak dit makliker vir
kinders om te onthou.
———————————————–
The colors speak strongly to a child’s senses
Colors and sounds also repeat 🡺
red-red, blue-blue, shiny-blue,
drum-trumpet.
Repetition causes an intense
description.
Repetition makes it easier for
children to remember.
Ouditiewe Waarneming
kadoemps
lag