indirekte rede Flashcards
1
Q
ek word
A
hy / sy
2
Q
jy word
A
hy / sy
3
Q
myself word
A
haarself
3
Q
ons word
A
hulle
3
Q
vandag word
A
daardie dag
3
Q
julle word
A
hulle
4
Q
more word
A
volgende dag
4
Q
gister word
A
vorige dag
4
Q
eergister word
A
twee dae tevore
5
Q
oormore word
A
twee dae later
6
Q
verlede jaar word
A
die vorige jaar
7
Q
gelede word
A
tevore
8
Q
nou word
A
toe
9
Q
hierdie word
A
daardie
9
Q
hier word
A
daar