ek is dertien Flashcards
Titel:
Ek is dertien
Digter:
Beth Murray
Aantal versreëls:
19
Aantal strofes:
3
Rympatroon:
gebroke rym
Tema:
Die gedig beskryf hoe dit voel om dertien te wees.
Verteller:
ek-verteller
feeling horrible
lonely
over sensitive
apathy
long for
hero
cry
mislik
alleen/eensaam
oorgevoelig
afgestomp
verlang na
held
tjank/huil
sinonieme van die volgende woorde:
tjank
nooi
eensaam
oor ‘n rukkie
sensitief
huil
meisie
alleen
nou-nou/later
gevoelig
sweaty
embarassed
cover page
magazine
girlfriend
clumsy
kneel
natgesweet
verleë
voorblad
tydskrif
meisie/nooi
lomp
kniel
held =
manlik
vroulik
hero
held
heldin
die dinge wat die verteller doen om te kompenseer vir haar swak selfbeeld en die dinge wat sy nie kan kry nie.
Sy eet gemorskos.
Sy skryf op haar hand.
Sy bid vir Neil.
Hoe weet jy dat die verteller ‘n meisie is
Sy wil ‘n held hê.
Sy wil Niel Spark se nooi wees.
Waarna verlang die spreker?
‘n Held (Neil Spark) wat haar op ‘n afspraak sal uitneem
Verskaf ‘n aanhaling uit die gedig wat bewys dat die spreker ‘n swak selfbeeld het.
en droom my lyf is voorbladmooi”