Tempo van Reaksies Flashcards
1
Q
Reaksietempo
A
Verandering in konsentrasie van raktante of produkte per eenheid tyd
2
Q
Aktiveringsenergie
A
Minimum energie wat ‘n enkele reaksie benodig vir ‘n reaksie om plaas te vind
3
Q
Geaktiveerde kompleks
A
Tydelike, hoë energie, onstabiele oorgangstoestand tussen die reaktanse en produkte.
4
Q
Entalpie
A
Som van die interne energie van ‘n sisteem en die produk van druk en volume.
5
Q
Verskil in entalpie
Reaksiewarmte
A
Die energie geabsorbeer of vrygestel in ‘n chemiese reaksie
6
Q
Katalisator (positief)
A
Stof wat chemiese reaksie se tempo verhoog sonder om self ‘n permanente verandering te ondergaan.
7
Q
Eksotermiese reaksie
A
Reaksie wat energie vrystel
8
Q
Endotermiese reaksie
A
Reaksie wat energie absorbeer