Elektrochemie Flashcards

1
Q

Galvaniese sel

A

Sel waarin chemiese energie ongeskakel word na elektriese energie. Selfonderhoudende reaksies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Elektrolitiese sel

A

Sel waarin elektriese energie na chemiese energie omgeskakel word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Oksidasie

A

Verlies van elektrone

Toename in oksidasiegetal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Reduksie

A

Wins van elektrone

Afname in oksidasiegetal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Anode

A

Elektrode waar oksidasie plaasvind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Katode

A

Elektrode waar reduksie plaasvind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Elektroliet

A

Stof waarvan die oplossing in water elektrisiteit gelei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Elektroliese

A

Chemuese proses waarin elektriese energie omgeskakel word na chemiese energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly