Energie en Verandering Flashcards
1
Q
Reaksiewarmte
A
As energie geabsorbeer of vrygestel word in ‘n chemiese reaksie
2
Q
Eksotermiese reaksies
A
Reaksies wat energie vrystel
3
Q
Endotermiese reaksies
A
Reaksies wat energie absorbeer
4
Q
Aktiveringsenergie
A
Minimum energie benodig vir ‘n reaksie om plaas te vind
5
Q
Geaktiveerde kompleks
A
Onstabiele oorgangstoestand van reaktante na produkte