Sure en Basisse Flashcards

1
Q

Arrhenius teorie

A

‘n Suur is ‘n stof wat waterstofione in water vorm. ‘n Basis vorm hidroksiedione in water.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Brønsted-Lowry teorie

A

‘n Suur is ‘n protonskenker en ‘n basis ‘n protonontvanger

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hidrolise

A

Die reaksie van ‘n sout met water

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Ekwivalente punt van titrasie

A

Die punt waar die suur/ basis volledig met die suur/ basis gereageer het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Eindpunt van titrasie

A

Die punt waar die indikator van kleur verander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Kw

A

Ewewigskonstante vir die ionisasie van water/ ioonoroduk van water

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Outo-ionisasie van water

A

Reaksie van water met water om H3O en OH te vorm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly