Ewewig en Chemiese Reaksies Flashcards

1
Q

Oop sisteem

A

Sisteem voortdurend in interaksie/ wisselwerking met sy omgewing. Energie sowel as reaktanse of produkte kan na omgewing ontsnap tudens verloop van chemiese reaksie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Geslote sisteem

A

Sisteem geïsoleer van sy omgewing

Geen reaktanse/ produkte ontsnap, maar wel energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Omkeerbare reaksie

A

‘n Reaksie is omkeerbaar wanneer produkte terug na reaktanse omgeskakel kan word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Dinamiese Chemiese ewewig

A

‘n Dinamiese ewewig wanneer die tempo van die voorwaartse reaksie gelyk is aan die tempo van die terugwaartse reaksie. (Vind in geïsoleerde sisteem plaas)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Le Chatelier se beginsel

A

Wanneer die ewewig in ‘n geslote sisteem versteur word (deur een vd ewewigstoestande te verander), stel die sisteem ‘n nuwe ewewig in deur die reaksie wat versteuring teenwerk, te bevoordeel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly