SW-Erfenisspoor Deur SA, eenheid 1,2 Flashcards

1
Q

Noem die 9 provinsies en hul hoodstede

A
Wes-Kaap - Kaapstad
Noord-Kaap - Kimberley
Oos-Kaap - Bisho
Kwazulu-Natal - Pietermaritzburg
Vrystaat - Bloemfontein
Noordwes - Mahikeng
Gauteng - Johannesburg
Mpumalanga - Mbombela
Limpopo - Polokwane
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarvan leer ons in Gauteng?

A

Die erfenisgebied van die mensdom, Die Bakermat van die mensdom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waarvan leer ons in Limpopo?

A

Die goue voorwerpe van Mapungubwe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarvan leer ons in Kwazulu-Natal?

A

San rotskuns in die Drakensberge.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarvan leer ons in die Vrystaat?

A

Die naam van Gariep dam en rivier.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarvan leer ons in die Oos-Kaap?

A

Die genesende eienskappe van die aalwyn.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarvan leer ons in die Wes-Kaap?

A

Veranderende identiteite, die Kasteel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarvan leer ons in die Noord-Kaap?

A

Die prestasies van ‘n leier naamlik Frances Baard.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarvan leer ons in Noordwes?

A

Argitektuur, die klipommuurde dorp Kaditshwene.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waarvan leer ons in Mpumalanga?

A

Voorvaders en berge genaamd Makhonjwaberge, die oudste in die wêreld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly