Gesk - Egipte Flashcards

1
Q

Wat is ‘n ketter?

A

Iemand wat goed doen of glo wat teenoorgesteld is van die amptelike godsdiensbeginsels

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat beteken verban?

A

Stop mense amptelik om iets te doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is harpuis?

A

‘n Vloeistof wat van plant afkomstig is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wie het Toetankamen se grafkelder ontdek?

A

Howard Carter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter materiaal is gebruik om Toetankamen se masker te maak?

A

Goud en juwele

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe oud was Toetankamen toe hydie farso geword het?

A

9jaar oud

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe oud was Toetankamen toe hy dood is?

A

18jaar oud

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is gevind in sy grafkelder?

A
Meubels
Juwele
Strydwa
Grimering
Boot
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoekom is meubels ens in faraos se grafkelders gesit?

A

Mense het geglo hulle gaan dit nodig kry in hiernamaals

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat het mense eerste gedink was die rede vir Toetankamen se dood?

A

Moord, hou teen kop of val op kop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter ander rede kon daar vir Toetankamen se dood gewees het?

A

Been breek wat infeksie gekry het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wie was Toetankamen se opvolger?

A

Ay

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat beteken nalatenskap?

A

Iets wat in die verlede gebeur het en vandag voortgaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Noem 7 dinge wat die egiptenare ontdek het en wat na ander lande versprei het.

A
Papier
Feëverhale/stories
Sterrekunde
Kalender
Ambagte - koper,klip,metaalwerk
Glas
Geboue
Pottebakkery
Geneeskunde en medisyne
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoe lank het dit geneem om die grafkelder van Toetankamen uit te pak?

A

10 jaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wie was Toetankamen se pa?

A

Akhenaten

13
Q

Hoekom weet ons so min van Toetankamen?

A

Sy pa het ander gode verban en dit het die Antieke Egiptenare ontstel en dus alle rekords wat na hom en sy opvolger verwys is vernietig.

13
Q

Met wie is Toetankamen getroud?

A

Sy halfsuster Ankhesenamun.

14
Q

Hoe het egiptenare kennis gekry om die kalender te ontwikkel?

A

Son en sterre waar te neem.