SW - Erfenis Flashcards
Noem die fossiele in volgorde soos hul ontdek is en die naam van die paleontoloog wat dit ontdek het.
Me Ples - Prof Robert Broom 1947
Little foot - Prof Ronald Clarke 1995
Karabo - Prof Lee Burger 2008
Waar is die fossiele in Suid - Afrika gevind?
Sterkfontein, Gauteng
Wat word die erfenisterrein in Gauteng genoem? Hoekom?
Bakermat van die Mensdom
Daar word beweer dat dit die geboorteplek van die mens is omdat talle fosiele van homoniede hier ontdek is.
Wat is die amptelike besoeksentrum vir die erfenis terrein in Gauteng?
Wat beteken die naam?
Maropeng
Terug keer na die oorspronklike plek
Waarom is die renoster as simbool van leierskap gekies?
Dit was groot gevaarlike diere wat goed kon ruik en hoor en maklik kwaad word. Mense was bang vir hulle en het hul gerespekteer.
Wat is ‘n statussimbool?
Dis iets wat voorstel hoe iemand deur ander mense beskou word.
Waarom is goud so waardevol?
Dis kleurvol, mooi en blink en roes nie, maar moeilik om te vind. Almal wil dit graag hê.
Waar is goue voorwerpe in Limpopo gevind?
Mapungubwe
Wie het bo op die heuwel gewoon en wie onder?
Heersers bo en gewone mense onder
Wat bestudeer argeoloë
Hoe mense in die verlede geleef het
Wat is saammet die heersers begrawe?
Goue voorwerpe
Waar is die distrik wat na Frances Baard vernoem is?
Kimberley in die Noord- Kaap
Waar is Frances Baard Gebore?
Kimberley
Waarheen is Frances Baard verban?
Mabopane
Wanneer het Frances Baard die eerste keer gestem?
1994
Wie was Hendrik Verwoerd?
‘n held van die appertheidsregering
Wie was volens Verwoerd verantwoordelik vir Suud -Afrikase voiruitgang?
Wit mense
Hoekom is die Verwoerd dam her noem?
Suid-Afrikaners wou nie ‘n man soos Verwoerd vereer nie.
Wat is die nuwe naam vir die Verwoerd dam?
Gariep dam
Wat beteken gariep, en hoekom is dit ‘n gepaste naam?
Groot water, dit was die San naam vir die Oranje rivier.
Wat beteken Bloemfontein?
Fontein van blomme
Wat beteken die naam Mangaung?
Stad van jagluiperds
Wanneer het die Nederlanders die Kaap gekoloniseer?
1652 toe Hollanders die Kaap met geweld oorgeneem het
Wie was eerste in die Kaap?
San jagter versamelaars en Khoi veewagters
Hoekom het die Nederlanders slawe uit die ooste gekry?
Die San en Khoi wou nie vir hulle werk nie.
Wat het die Nederlanders gebou vir verdediging?
Vyfhoekige kasteel
Wanneer en deur wie is die kasteel gebou?
1666-1697 deur slawe
Wat was die kasteel se naam?
Goeie Hoop
Wat was alles in die kasteel?
Kerk, bakkery, werkswinkel, slaapkamers, kantore, tronkselle
Waarvoor word die kasteel na appartheid gebruik?
Museum vir die stories van San, Khoi, swart en wit mense wat in die kaap gebly het.
Waarvoor staan ANC
African national congres