Gesk - Erfenisspoor, nuwe woorde Flashcards
1
Q
Geërf
A
Dinge wat jy van jou voorouers gekry het.
2
Q
Tasbaar
A
Dinge wat jy kan sien en voel.
3
Q
Ontasbaar
A
Dinge wat jy nie kan sien of voel nie.
4
Q
Fossiele
A
Oorblyfsels van plante en diere van lank gelede.
5
Q
Terrein
A
‘n Stuk grond wat argeoloë bestudeer
6
Q
Paleontoloë
A
Mense wat fossiele bestudeer
7
Q
Homoniede
A
Ou menslike voorsate
8
Q
Evolueer en ontwikkel
A
Oor baie lang tydperk verander