SMS'e, Skurke en Spinnekoppe Hoofstuk 24 Flashcards
Waar is Lindie-hulle tydens hierdie hoofstuk?
By die kamp
‘“Eintlik nog lekkerder omdat die Prinses nier hier is om ons met daardie klein ogies van haar uit te check nie” sê Mia.’
Na wie verwys die “Prinses’ in die uittreksel?
Juffrou Prinsloo
‘“Eintlik nog lekkerder omdat die Prinses nier hier is om ons met daardie klein ogies van haar uit te check nie” sê Mia.’
Verduidelik kortliks hoe dit gebeur het dat die “Prinses” nie meer saam met hulle op die kamp is nie.
Iets het haar gebyt. Gina se dat dit ‘n knopiespinnekop was. Sy het ‘n rooi kolletjie op die spinnekop gesien. Juffrou Prinsloo moes dokter toe gaan
‘“Eintlik nog lekkerder omdat die Prinses nier hier is om ons met daardie klein ogies van haar uit te check nie” sê Mia.’
Watter verdere goeie nuus vertel Talita vir Lindie-hulle oor die “Prinses”?
Juffrou Prinsloo het bedank en Mnr. Stone kom terug.
“Dit was ‘n heerlike aandete. ‘n Feesmaal hier reg in ons primitiewe kamp. Met lanterns en servette en sowaar nog bomme ook! En met Diaan hier langs my - wat meer kan ‘n meisie vra!”
Wie het hierdie feesmaal vir Lindie-hulle gereël?
Die eienaar van die lodge, Mnr Kengsington
“Dit was ‘n heerlike aandete. ‘n Feesmaal hier reg in ons primitiewe kamp. Met lanterns en servette en sowaar nog bomme ook! En met Diaan hier langs my - wat meer kan ‘n meisie vra!”
Waarom het hierdie persoon vir hulle ‘n ete gereël?
Om dankie te sê dat Lindie-hulle die wilddiewe te vang.
Juffrou Geldenhuys sê dat die meisies twee dae se wek het om in te haal. Waarom het die meisies by die kamp terwyl Lindie-hulle weg was nie?
Hulle het na Lindie-hulle gesoek
Behalwe die ete, watter ander uitnodiging het Lindie-hulle ook gekry?
Hulle kon die volgende dag ‘n paar uur by die lodge se swembad swem
Waarom gaan Diaan nie die volgende dag saam met Lindie-hulle deurgebring nie?
Hy het om ses-uur in die oggend saam met Engel terug.