SMS'e, Skurke en Spinnekoppe Hoofstuk 22 Flashcards

1
Q

“Ek is al halfpad terug boom toe voor ek besef Gina is nie by my nie. Ek steek vas en swaai om.

Waarmee is Gina besig terwyl Lindie op pad trug na die boom hardloop?

A

Sy gooi die pangas in die bos.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

“Ek is al halfpad terug boom toe voor ek besef Gina is nie by my nie. Ek steek vas en swaai om.

Wat dink jy is die rede waarom Gina dit war jy in 1 genoem het, doen?

A

Sy wil dit wegsteep.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

“Ek is al halfpad terug boom toe voor ek besef Gina is nie by my nie. Ek steek vas en swaai om.

Wat doen Lindie toe sy sien waarmee Gina besig is?

A

Lindie streep die geveer onder die blare

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

“Ek is al halfpad terug boom toe voor ek besef Gina is nie by my nie. Ek steek vas en swaai om.

Wat wys Gina vir Lindie terwyl hulle twee nog besig is met bogenoemde aktiwiteit?

A

Sening was oppad

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

“Ek is al halfpad terug boom toe voor ek besef Gina is nie by my nie. Ek steek vas en swaai om.

Wat wou Lindie doen toe sy sien wat Gina vir haar wys? Waarom het sy dit nie gedoen nie.

A

Sy wou hardloop, maar haar lyf was lam.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

“Ek is al halfpad terug boom toe voor ek besef Gina is nie by my nie. Ek steek vas en swaai om.

Wat het Gina gedoen?

A

Gina het Lindie grond toe getrek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

“Dan swenk Sening weg. Hy is op pad na die wildevyeboom!”

Wie is in hierdie wildevyeboom?

A

Andrea

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

“Dan swenk Sening weg. Hy is op pad na die wildevyeboom!”

Wat tel Sening onder die vyeboom op?

A

Sy selfoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

“Dan swenk Sening weg. Hy is op pad na die wildevyeboom!”

Wat gebeur met Andrea terwyl Sening onder die vyeboom staan?

A

Sy val uit die boom op Sening.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

“Dan swenk Sening weg. Hy is op pad na die wildevyeboom!”

Wat was Sening se reaksie op dit wat met Andrea gebeur?

A

Hy het hard gegil en wegloop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

“Dan swenk Sening weg. Hy is op pad na die wildevyeboom!”

Wat is Andrea se reaksie op hierdie insident/voorval?

A

Sy het ook gegil en onder die boom bly lê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

“Dan swenk Sening weg. Hy is op pad na die wildevyeboom!”

Wat het Andrea se harde gille tot gevolg?

A

Die twee mens in die broodwa het geskree en die deure slaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

“Dit is vir ‘n oomblik weer stil in die bos. Dan klink ‘n skerp huilgeluid deur die skemerte - van onder die groot wildevyeboom.”

Haal een woord uit die uitreksel aan wat vir ons sê dat dit nou begin donker word.

A

“skemerte”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

“Dit is vir ‘n oomblik weer stil in die bos. Dan klink ‘n skerp huilgeluid deur die skemerte - van onder die groot wildevyeboom.”

Wat/wie is verantwoordelik vir die skerp huilgeluid” onder die wildevyeboom?

A

Andrea

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

“Dit is vir ‘n oomblik weer stil in die bos. Dan klink ‘n skerp huilgeluid deur die skemerte - van onder die groot wildevyeboom.”

Sening gaan terug na die vyeboom. Wat doen hy daar?

A

Hy pluk Andrea aan haar hare rond en hy vra waar die sleutel is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

“Dit is vir ‘n oomblik weer stil in die bos. Dan klink ‘n skerp huilgeluid deur die skemerte - van onder die groot wildevyeboom.”

Wat is Andrea se reaksie op Sening se optrede?

A

Sy huil en sê sy weet nie waar die sleutel is nie.

17
Q

“Dit is vir ‘n oomblik weer stil in die bos. Dan klink ‘n skerp huilgeluid deur die skemerte - van onder die groot wildevyeboom.”

Wat doen Lindie en Gina toe hulle sien Sening aan Andrea doen?

A

Hulle slaan Sening met ‘n stk hout tot hy lê.

18
Q

“Dit is vir ‘n oomblik weer stil in die bos. Dan klink ‘n skerp huilgeluid deur die skemerte - van onder die groot wildevyeboom.”

Het Gina en Lindie daarin geslaag om Sening te oorrompel?

A

Ja, hy het roerloos gelê.

19
Q

“Dit is vir ‘n oomblik weer stil in die bos. Dan klink ‘n skerp huilgeluid deur die skemerte - van onder die groot wildevyeboom.”

Hoe versekeer Gina dat Sening hulle nie weer sal aanval nie?

A

Sy was veeg om om weer met die stuk te slaan.

20
Q

“Veraf hoor ons ‘n dowwe gedreun.”

Wat is die gedreun wat Lindie-hulle hoor?

A

‘n Helikopter

21
Q

“Veraf hoor ons ‘n dowwe gedreun.”

Waarom dink Gina sal die mense in die helikopter hulle nie kan sien nie?

A

Dit was reeds donker

22
Q

“Veraf hoor ons ‘n dowwe gedreun.”

Wat doen Lindie om seker te maak dat die mense in die helikopter hulle wel sien?

A

Sy het die broodwa se ligte aan en af om ‘n sein na die helikopter te stuur.