SMS'e, Skurke en Spinnekoppe Hoofstuk 21 Flashcards

1
Q

Watter tipe wa gebruik die drie mans om die olifanttande te vervoer?

A

Broodwa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter byname gee Lindie-hulle aan die drie wilddiewe>

A
  • Sening
  • Seerower
  • Seekoei
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Op watter twee plekke gaan soek Sening die wa se sleutel?

A

In die lang gras waar hy gelê het waar hulle die olifante geskiet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Skryf een woord op bl 106 neer wat dieselfde beteken as “vloekend”.

A

“swetsend”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe weet ons dat die olifanttand wat Seekoei optel baie swaar is?

A

“steangeluid”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Aan watter plan dink Lindie en Gina terwyl hulle in die boom sit en sien dat altwee die mans agter in die lorrie is?

A

Hulle [Die twee mans] gaan in die wa toesit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Skryf een woord io bl 107 neer wat vir ons sê dat Lindie en Gina sonder om ‘n geluid te maak uit due boom geklim het.

A

“geruisloos”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Andrea het ook gehulp om die twee mans agter in die wa toe te sluit

A

Onwaar, “Andrea sit in die boom.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Lindie moes al haar krag gebruik om die deur van die broodwa toe te kry.

A

Waar, “dit was swaar met my kraag.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Die twee mans is heeltemal onbewus daarvan dat iemand die deure gesluit het.

A

Onwaar, “hulle stap en stap die deur.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Gina en Lindie het stadig en saggie om die wa geloop om die deure te sluit.

A

Onwaar, “Ons storm om die wa.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Haal ‘n sin op bl 107 aan wat vir ons sê dat Seerower baie kwaad is.

A

“Seerower se stem klinf woedend.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Waarom dink jy gly Lindie se vingers wanneer sy probeer om die hingsel oor die neus te druk?

A

1) Senuweeagtig

2) Sy sweet baie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly