SMS'e, Skurke en Spinnekoppe Hoofstuk 19 Flashcards
______ sê dat die mans hulle in klein stukkies gaan opkerf as hy sien wat hulle aangevang het.
Gina
Lindie-hulle noem hom _____ omdat hy lank en maer is.
Sening
Die meisies besluit om na die _____ te hardloop sodat die man hulle nie moet sien nie.
vyeboom
Die groot stam en bultende wortels maak dit vir die meisies maklik om ______ te kry en in die boom te klim
vastrapplek
Lindie gly soos ‘n _______ teen die geelwit boomstam op.
boomslang
Terwyl Lindie-hulle in die boom sit, hoor hulle die knarsende ________ van die man stadig nader kom.
voetstappe
Sening stoot die broodwa teen die effense _____ uit,
skuinste
Nadat Sening die broodwa teen die effense skuinste uitgestoot het, trek hy sy _______ uit en hang dit aan ‘n lae boomtak.
baadjie
Lindie-hulle sit so stil soos ______ in die boom
muisie
Terwyl Sening teen die boomstam sit en rook, raak hy aan die _______
slaap
Terwyl Sening lê en slaap, loop Gina stadig tot by sy baadjie en haal die _________ sowel as die broodwa se sleutel uit sy baadjiesak.
sleutel