SMS'e, Skurke en Spinnekoppe Hoofstuk 23 Flashcards
1
Q
Watter drie persone het saam met die polisie na Lindie-hullekom soek?
A
Anthony, Diaan en Talita
2
Q
Watter twee redes gee Diaan waarom hy nie vir Lindie gebel het nie?
A
Hy het nie geld op sy foon gehad nie en haar selfoon was af.
3
Q
Waarom het Talita saamgekom om na Lindie-hulle te soek?
A
Hulle soek iemand wat Lindie-hulle ken en Talita het aangebied om dit te doen.
4
Q
Hoe lank soek Talita-hulle al na Lindie-hulle?
A
Twee dae
5
Q
Hoe het Talita-hulle geweet dat Lindie-hulle in die wildreservaat is?
A
Die SMS aan Diaan het dit gesê.
6
Q
Hoekom het Anthony-hulle nooit daaraan gedink om in die wildreservaat na Lindie-hulle te soek nie?
A
Daar was ‘n elektriese heining om die wildreservaat.