SMS'e, Skurke en Spinnekoppe Hoofstuk 20 Flashcards

1
Q

Waarom sê Lindie dat hulle liewer ‘n SMS moet stuur en nie moet bel nie?

A

Sening sal hulle hoor praat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat doen Lindie-hulle om seker te maak dat die selfoon nie gehoor word wanneer dit lui nie?

A

Hulle sit die selfoon op silent.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waarom kan hulle nie ‘n SMS na iemand by die kamp stuur nie?

A

Daar is nie ‘n sein nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Aan wie stuur Lindie die eerste SMS?

A

Lindie se Pa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Het die boodskap die persoon onmiddellik bereik? Motiveer jou antwoord deur middel van ‘n aanhaling.

A

Nee, die boodskap sê “message failed”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat dink is die rede waarom die boodskap nie deurgegaan het nie?

A

Haar Pa is dalkop ‘n deel van die plaas waar nie opvangs is nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Na wie toe stuur Lindie-hulle die tweede SMS?

A

Gina se Ma

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarom frons Gina nadat hulle die tweede SMS gestuur het?

A

Haar ma het nie onmiddellik geantwoord nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat dink Gina is moontlik die rede waarom die persoon aan wie hulle die SMS gestuur het, nie onmiddellik reageer/antwoord nie?

A

Haar ma opereer dalk of sy het nie haar selfoon by haar nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Na wie toe stuur Lindie-hulle die derde SMS?

A

Diaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Het die derde persoon die SMS ontvang? Motiveer jou antwoord.

A

Ja, hy vra waar hulle is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waarom kan Lindie-hulle nie op die vraag van die derde persoon reageer nie?

A

Die ligtyd is op.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Terwyl Lindie en met die selfoon besig is, wys Andrea hulle iets. Wat wys sy vir hulle?

A

Sening wakker en die ander twee mans kom aan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat het die ander twee mans by hulle?

A

‘n Groot olifant tand en pangas vol bloed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waarom het Sening nie teruggegaan om vir Seerower en die ander man te help nie?

A

Hy hou nie van bloed nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat doen die drie mans hierna?

A

Hulle gaan terug bos toe om nog olifant tande van haal.

17
Q

Toe watter ontstellende besef kom Lindie-hulle terwyl hulle in die boom sit

A

Hulle is vasgekeer sal met die wilddiewe.