RTT klastoets mod. 1.5 Flashcards
Server / Bediener def
Rekenaar wat in netwerk gebruik word om bronne + dienste aan
rekenaars + gebruikers in netwerk te voorsien het gewoonlik kragtiger verwerkers, groot hoeveelhede-geheue + baie stoorplek
IKT def
Inligting en Kommunilasie tegnologie
Inligting def
Gemanipuleerde / verwerkte data
Kommunilasie def
Proses om data van een plek na ander oor te dra
Tegnologie def
Stelseltegnologieë(harde + sagteware)
Kommunilasietegnologieë(Netwerk+kommunilasietoestelle)
Internettegnologieë
Betaalpuntstelsel (POS) def
IKT stelsel, ontwerp om slegte deel van inkopietog, (betaalpunt) te bespoedig
Eties rekenaars def
Soos dit verkeerd is om in alledaagse lewe te steel + vals inligting te versprei, so ook in rekenaaromgewing