RTT klastoets 3 Flashcards

1
Q

Koordlose def

A

Toestelle wat kort afstandradiogolwe gebruik om met rekenaar te kommunikeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Skerms def

A

Toestelle wat meeste gebruik word om afvoer van rekenaars te kry
Moderne skerms maak gebruik van LED

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Skermgrootte def

A

Gemeet in duim diagonaal van 1 hoek na ander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Skerm resolusie def

A

Verwys na aantal beeldpunte om beeld op skerm te skep
Hoër resolusie = beter kwaliteit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Grafikakaart def

A

Grootte + gehalte van beeld wat vertoon is gedeeltelik bepaal deur skerm.
Beeld is geskep deur GESPESIALISEERDE STROOMBAAN

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Reaksietyd def

A

Hoe lank dit vat vir beeldpunte om kleur te verander - in milisekondes gemeet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Drukkers def

A

Verskaf hardekopie, permanente weergawe Afvoer op papier

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Geheue def ( RAM )

A

Tydelik, verloor inhoud as krag afgaan. Dis vlugtig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hardeskywe def

A

Stoor data as magnetiese patrone op oppv van 1/ meer skywe. Stoorkapasiteit gemeet in TB/ GB

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Groen rekenaar verwerking def

A

Om omgewingsbewuste gebruik van rekenaars te beskryf. (Herwin)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Elektroniese rommel (e-waste)

A

Verouderde elektroniese toerusting wat op ashoop beland. Kan groot skade aan omgewing doen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Ergonomie def

A

Studie + ontwerp van werkplek vir gemak + veiligheid van mense in werksomgewing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Repetitive strain injury (RSI)

A

Beserings veroorsaak deur vinnig herhalende werk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly