Fisies Kw 1 Flashcards
Puls definisie
Enkele versteuring wat deur medium beweeg.
Medium definisie
Materiaal waardeer puls beweeg.
Transversale puls definisie
Deeltjes van medium beweeg loodreg op die rigting van die voortplanting van die puls.
Rusposisie
Posisie van medium wanneer geen puls daardeur beweeg nie.
Amplitude
Maksimum verplasing van deeltjies van medium van rusposisie af.
Pulslengte definisie
Afstand van begin van puls tot by eindpunt van puls
Afstand van puls definisie
Hoe ver die puls deur die medium beweeg
Pulsspeod definisie
Afstand wat puls aflê per tyd (tempo)
Interferensie definisie
2 Pulse in selfde medium, vanaf teenoorgestelde rigtings ontmoet en beinvloed mekaar
Konstruktiewe interferensie def
2 Pulse aan selfde kant van rusposisie ontmoet melaar + oorvleuel, so resulterende amplitude vergroot
Destruktiewe interferensie def
2 Pulse aan beide kante van rusposisie ontmoet mekaar + oorvleuel so resulterende amplitude verklein
Superponering def
2 Pulse ontmoet by selfde punt in medium, is die oombliklike verplasing by punt die algebaïse som van die verplasing van elke puls om daai oomblik