RTT klastoets 2 Flashcards
Sagteware def
Stelle instruksies wat ‘n
rekenaar vertel wat om te
doen.
Stelselsagteware def
programme waarmee die
rekenaar beheer,
ondersteun en bedryf
word.
Toepassingsagteware
groep programme
wat spesifieke take vir die
gebruiker uitvoer. Bv.
Whatsapp of Word
Kortpadsleutels
Om aksies vinniger uit te
voer, dit maak dikwels van
die Ctrl-sleutel en ‘n ander
sleutel gebruik
BV. BOLD → CrI+ B
Dialooghokkie
venstertjie wat vir
kommunikasie tussen ‘n
rekenaar en in gebruiker
gebruik word.
Bv. As jy ‘n Word dokument
wil toemaak dan vra die
rekenaar of jy wil stoor
Nutsfasaliteite
programme word nie
vir die werking van
bedryfstelsel benodig nie,
maar verskaf nuttige
bykomende programme
Stoor(Berging)
Hou permanente rekord van
werk.
Kommunikasie
Rekenaars wat met mekaar
verbind is kan kommunikeer.
Kommunikasie kan toevoer en
afvoer aan die rekenaar verskaf
Koppeling van
toestelle
Poorte is koppelpunte (sockets)
op ‘n rekenaar wat gebruik word
om randtoestelle aan die
rekenaar te koppel
Randtoestelle
Enige hardeware wat by ‘n
rekenaar ingeprop word (bv.
Muis, luidspreker)