RTT Flashcards

1
Q

Inligtingverwerking definisie

A

Rekenaar ontvang toevoer (muis), doen iets daarmee (verwerk), produseer afvoer (skerm), afvoer stoor (permanent)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Veeldoelig definisie

A

Hle kan ons help om verskillende soorte take beter en vinniger te voltooi.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Data definisie

A

Onverwerkte items (getalle/teks)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Inligting definisie

A

Die resultaat van verwerking van data, beteken iets en kan gebruik word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Toevoer definisie

A

Instruksies wat in rekenaar ingevoer word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verwerking definisie

A

Rekenaar doen iets met toevoer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Afvoer definisie

A

Rekenaar vertoon/ produseer resultaat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hardeware definisie

A

Fisiese komponente van rekenaar waaraan ons kan vat en sien

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Sagteware definisie

A

Gee ń opdrag vir rekenaar om iets nuttig te doen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Bedrufstelsel definisie

A

Die belangrikste program, dit ondersteur + beheer alle rekenaarprogramme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Laai (boot) definisie

A

Proses om rekenaar aan te skakel, bedrufstelsel te laai

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

ROM definisie

A

Read only memory

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

GUI definisie

A

Graphical user interphase.
Ontwerp om saam sleutelbord + muis gebruik te word. Interaksie tussen gebruiker en rekenaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly