RTT klastoets mod. 1.4 Flashcards
1
Q
Leêrname def
A
Bestaan uit 3 dele - naam, punt en uitbreiding
2
Q
Uitbreiding def
A
Dui aan watter tipe leêr dit is en watter program gebruik sal wird om leêr oop te maak
3
Q
Leêrpad def
A
Opeenvolging van leêrgidse wat begin met aandrywerletters en geskei met / wat lei tot spesifieke leêr
4
Q
Netwerkaandrywers def
A
Leêrgidse op ander rekenaar op netwerk
5
Q
Leêreienskappe def
A
Vertoon in leêrgidse, gee meer inligting oor leêr bv naam
6
Q
Recycle bin def
A
Stoor leêrs wat op plaaslike hardeskyf uitgevee is. Kan weer herstel word.
7
Q
Omslakeling van leêrtipes def
A
Gebruik om data met ander program te deel deur formaat te gebruik wat albei programme kan lees en begryp