Reaksie op die omgewing plante ๐ Flashcards
Planthormone
โn Chemiese stof wat help om die groei , metabolisme of die ontwikkeling van die plant te koรถrdineer
Ouksiene
โn Groep planthormone wat veroorsaak dat selle langer groei
Gibberelliene ?
โn Groep planthormone wat seldeling en selverlenging stimuleer en veroorsaak dat plante hoog groei
Absissiensuur ?
โn Planthormoon wat die groei van โn plant vertraag of stop
Onkruiddoder ?
โn Chemiese stof wat plante doodmaak
Tropismes ?
Wyse van groei as reaksie van die plant op die rigting van โn stimulus
Geotropismes ?
Reaksie op die rigting van swaartekrag
Fototropisme ?
Reaksie op die rigting van die lig
Klinostaat ?
Apparaat wat gebruik word om geotropismes in wortels te demonstreer
Blaarvreters ?
Diere wat die blare en takkies van bome eet