Endokriene Stelsel 🎀 Flashcards
Onvrugbaarheid ?
Onnvermoê om voort te plant en ‘n baba te hê
Diabetes ?
‘n Stoornis wat gekenmerk word deur ‘n buitengewone hoe vlak van bloedglukose
Ekskresie ?
Waneer die liggaam ‘n skadelike produk vrystel soos koolstofdioksied of ureum
Hipotalamus ?
Verbind die senustelsel met die endokrienestelsel via die hipofise
Hipofise ?
Die vernaamste endokriene klier op die basis van die brein
Antidiuretiese hormoon (ADH) ?
Hormoon wat in die hipotalamus geproduseer word en die waterbalans reguleer
Osmoreguleering ?
Proses waarin die hormoon ADH en Aldosteroon saamwerk om die vlakke van water en minerale soute te kontroleer
Tiroïedstimuleerende hormoon (TSH) ?
Stimuleer die vrystelling van tiroksien
Prolaktien ?
‘n Hormoon wat vrygestel word na geboorte waneer die progesteroonvlakke verminder en wat die melkkliere stimuleer om melk te produseer
Dwergisme ?
Veroorsaak deur te min groeihormoon by kinders
Gigantisme ?
Te veel groeihormoon by kinders
Tiroïedklier ?
‘n Vlindervormige endokriene klier wat voor die tragea lê en die hormoon tiroksien afskei
Tiroksien ?
‘n Hormoon wat selle se metaboliese tempo beheer
Goiter ?
Vergrote tiroïedklier
Hipertiroïdisme ?
Toestand veroorsaak deur ‘n ooraktiewe tiroïedklier
Hipotiroïedisme ?
‘n Toestand veroorsaak deur ‘n onderaktiewe tiroïedklier
Pankreas ?
‘n Groot klier wat agter die maag indie buik lê
Eksokriene klier ?
‘n Klier wat ekskresies vervaardig wat in buise vervoer word na spesifieke plekke in die liggaam
Eilandjies van Langerhans ?
Groepe endokriene selle wat in die pankreas voorkom wat die hormone insullien en glukagon in die bloed afskei om bloedsuikervlakke te reguleer
Insullien ?
‘n Hormoon wat deur die pankreas afgeskeibeord waneer die bloedglukosevlakke te hoog is om dit te laat daal
Gukagon ?
Die hormoon wat die pankreas afskei waneer die bloedglukosevlakke te laag is , om dit terug by normaal te kry
Adrenale klier ?
Endokriene klier wat die hormoon adrenalien en aldosteroon afskei
Adrenalien ?
‘n Belangrike hormoon in die “veg of vlug” respons , berei die kiggaam vir aksie voor en help ons om vinnig op te tree
Aldosteroon ?
‘n Hormoon wat die heropname van ione en water in die niere verhoog
Gonades ?
Die geslagskliere
Tipe 1 Diabetes ?
Meestal by kinders of jong volwassenes dit word veroorsaak deur te min of geen insullienvervaardigende selle in die Eilandjies van Langerhans vernietig is
Tipes 2 Diabetes ?
Meer algemeen by volwassenes omdat hul liggaamselle nie behoorlik op insullien reageer nie dit beïnvloed die opname van glukose in die selle