Homeostase by die mens Flashcards
1
Q
Homeostase ?
A
Die proses van handhawing van βn konstante , optimale inwendige omgewing
2
Q
Termoreguleering ?
A
Die proses verandwoordelik vir die reguleering van die liggamstempratuur om βn redelike konsante liggaamstempratuur te handhaaf
3
Q
Vasodilasie ?
A
Die verwyding van bloedvate
4
Q
Vasokonstriksie ?
A
Vernouing van die bloedvate