Python Intro Flashcards
Unsupervised learning via
K-means and Hierarchical clustering
Supervised learning via
Tree-based models and neural networks
Die twee hoef doelwitte van die kursus?
Om onderliggende patrone te ontdek en “managing complexity”
Deur watter twee departemente word die kursus aangebied?
Departement van Statistiek en Departement van Information systems
Al dir leer uitkomstes sluit basies in(3)
- Om te bepaal wanneer statistical learning gebruik moet word
- Watter een om te gebruik
- Dan tw bepaal of daar n vraag is om kompleksiteit te manage
Hoeveel modules?
8
Points distribution
5% vir klas besprekings (lyk my daar gaan vyf wees)
- eerste 7 modules 10% elk. Die laaste module tel 25% van die punt
Twee tipe cells binne python (Jupyter notebook)
Code cells
Markup cells
Hoe sit mens kommentaar in n code block?
Java is dit //, hier is dit n hash
Is dit nodig om veranderlikes te verklaar?
Nee, hy kan self optel, maar ek sal dalk self steeds, bly seker goeie praktyk
Python lees nie deur elke reel al die kode soos Java, waar ons met komma pu te werk nie?
Lyk nie so nie, maak staat op indentation
Wat is die kernel in python
Dit is maar net die DK wat gereference word, of compiler language
Hoe import ek die library om te plot
import matplotlib.pyplot as plt
Hoe skep ek n list van 0,1,2,3 ens
Veranderlike naam = list(range(11))
As ek nou reeds 1n lys het, hoe skep ek n ander range gebasseer op die eerste?
Kapitaal = [(berekening) for period in periods]
Hoe verander ek dit titel van n plot
plt.suptitle()
Hoe plot ek nou n scatter plot en n lyn plot
Plt.scatter(periods,capital) of
Plt.plot(periods,capital)
Kan j n array define?
Selfde as java
X = [1,2,3,4]
As j n barchart wil print
Plt.bar()
Hoe lyk dit as ek n module (library) import
import numpy as np
Import random