Data Science - MODULE5 Code Flashcards
Die library vir die mean squared error
From sklearn.metrics import mean_squared_error
Die kode om n regressor op te stel met n sekere mate van regularisation?
Reg = MLPRegressor(max_iter=6000, hidden_layer_sizes=(5,5), alpha=param, random_state=1)
As jy deur die verskillende alohas hardloop, hoe bepaal jy die score en stoor dit?
Score = cross_val_score(estimator=reg, X=X_train, y=y_train, CV=3, scoring=”neg_mean_squared_error”)
Validation_scores[param]=-score.mean()
Commercial software wat baie maatskappye gebruik vir AI
RapidMiner
In die voorbeeld wat ons gedoen - n ander metode as stochastic gradient descent?
Lbfgs solver
Nuwe import, onseker waar dit gebruik gaan word
Import itertools
Ek dink j het dit al, maar kom ons se daar is n dataframe met ? As daar nie n waarde is nie, hoe drop ju daardie waardes?
Df = df.replace(“?”, np.nan)
Df = df.dropna()