ICT Flashcards
Hoeveel ticks in n handle
4
Price draws to? (2 things)
An imbalance, or liquidity
Eerste stap is om te bepaal gety in of uit, hoe doen jy dit?
Eers weekly chart. Dan kyk jy na die daily van die laaste drie maande
Wat is n prys imbalance?
Waar daar prys aksie is in een rigting, met niks om die te offset nie
Watse tipe volatility verwag ons aan die begin van die jaar?
Baie, want dit is earnings season
Waar moet die grootste gedeelte van jou aandag spandeer word, watter timeframe?
Die daily timeframe, vir ongeveer die laaste drie maand
Waarheen gaan prys altyd (2)
- liquidity and imbalances
As ons bias bullish is vir die dag, wat verwag ons van prys?
Dat hy eers so laag as moontlik gedruk wil word, die groot ouens soek bargains
Watse tye trade hy? (Ignoreer, baie vrae oor hierdie)
8:30 - 11:30
15:30 - 18:30
So dit is effens vroeg vir jou. Dan kan jy eers na 8PM weer begin kyk. 7PM to 8PM is n no-no
Verskil tussen market structure break, en market shift?
Shift is intraday, dws kort termyn, market structure break is lang termyn en baie belangrik
Wat is sy trade tyd vir die oggend session in ons tyd?
08:30 to 11:00. Ons tyd is dit 14:30 tot 17:00 (NY is 6ure after Suid Afrika)
Time range vir key highs en lows vir die dag?
Is op die 15min chart
So in die afternoon session, sy he dat hy actually nie voor hoe laat sal begin trade nie? (As dit te naby aan 20:00 vorm, is dit dalk nie n regte een nie)
14:30, so 20:30 ons tyd
Wanneer kry ons die optimal bearish FVG
Na ons buy side liquidity gevat het
Wat is die power of three
Accumulation, manipulation, distribution.
So in eenvoudige terme, as jy n bullish bias het, verwag dat prys eers nuwe laagte punte gaan maak, voor hy gaan optrade
So op die daily, as jy in n discount ingetrade het, en jy kry dan candles daarna met groot wicks, wat is die verwagting daarna?
Om te retrace na hoer pryse
Wat is n breaker, en hoe trade jy hom?
Baie eenvoudig, n breaker block is n failed order block. So as jy n bearish order block het bv, beweeg prys deur. In plaas van bearish, is dit nou bullish. Ons verwag dat hy dan terug trade na die blok, en van daar af expand
As jy lank is, waar trail jy jou stop loss?
Onder die laaste fraktale laag
Hoeveel goeie trades het jy in n week nodig?
Net een…As jy 2% in n dag gemaak het, of naby aan dit, moet nie verder trade nie. Vat jou oorwinning, en geniet dit, more is nog n dag
Do not quit!
Even ICT took years to become consistently profitable
Baie belangrik, wat is die twee tye wat jy moet kyk vir entry?
14 - 15
In ons tyd, is dit van 20:00 tot 21:00
OTE zones
0.62 tot 0.79
0.705 is n goeie merker
Bullish FVG staan ook beken as
BISI
Buyside imbalance
Sellside inefficiency
Bearish FVG staan ook bekend as
SIBI
Sellside imbalance, buyside inefficiency
CE
Consequent Encroachment, basies maar net as jy oor die 50% gaan van n FVG
FVG inversion
As dit n bullish FVG is, trade hy deur dit, toets dan weer die CE level met hoer prys, voor hy dan af trade
Volume imbalance versus n gap
VI, waar daar n gap is tussen die open en close, maar daar is wicks.
Met n gap was daar geen verhandeling
High probability bullish order block
So dit is die normale een, high probability. So swing low, bietjie retracement, en dan vat ons die low met een groot beweging, daarna rally prys. Die opening van die laaste bearish candle (wat die lows gesweep het) is die order block. Jy kan ook die high en die low van daardie candle gebruik
Low probability order block
Kom ons se mark is bullish, dan sit jy met n klein down close candle tussenin.
Die spasie tussen daardie vandle se open, en die high, is die order block
Met high probability order blocks, na watter candle kyk jy?
Die groot een wat die liquidity gesweep het, al is hy een of twee terug
Daily bias
-2 dae, merk high en lows
-1 dag. Die kant waarheen hy gebreek en geclose het, bepaal vandag se bias
As hy nie het nie, reverse ons die verwagting vir daily price movement
Quarterly theory
Time is fractal, eerste vol week is altyd eerste time frame.
So ook tyd
Opening van 2de tyd interval is true open. Wil bo of onder hom trade, hang af wat jou daily bias is.
2 Patrone wat quarter theory
AMDX - accumulation, manipulation, distribution, consolidation/reversal
XAMD - Continuation/reversal, accumulation, manipulation, distribution
Hierdie goed is time based
SMT divergence
YM, NQ, ES
Wanneer twee struktuur verander, maar nie die derde een nie. Dit dra by tot die trade idee
Moenie Vrydae trade nie