Math Flashcards
General differentiation rules:
D/dx(x^n) =
D/dx(a) = (a is a constant)
D/dx(a.f) =
D/dx(f+g) =
D/dx(f.g) =
Nx^(n-1)
0
Ad/dx(f)
D/dx(f) + d/dx(g)
Fd/dx(g) + gd/dx(f)
D/dx (f/g) =
(Gd/dx(f) - fd/dx(g))/(g(x)^2)
Wat is die dimensie van die volgende matriks
[1 2 3
4 5 6]
2 x 3
Wanneer mag jy twee matrikse met mekaar maal? En wat sal die dimensie wees van die produk matriks?
As j die twee se dimensies langs mekaar skryf, en die binneste waardes is dieselfde.
Die nuwe dimensie word dan gevorm deur die buitenste twee waardes
In neurale netwerke, hoe lyk die sigmoid aktiverings funskie?
= 1/(1 + e^(-x))
In neurale netwerke, as l die layer is waarin jy, hoe sal jy dit bereken? Skryf in matriks vorm
al = sigma(wl.a(l-1)+bl)
Sigma is die aktiverings funksie
L se notasie is bo se letter, dit is nie tot die mag van. Al die letters stel matrikse voor