Proefeksamen - Sebastian Stadler Flashcards
1
Q
Vormingsjare
A
- Sebastian het soos broers saam sy neef (Rian Trollip) op Uitschotkraal plaas grootgeword, maar hy vind dit niksseggend.
- Sy pa was ‘n kwaai, wreedaardige man wat werkers aangerand- en sy kinders dikwels mishandel het.
- Sebastian het van kleins af diere vergiftig en opgestop
- Sodoende het sy vormingsjare gelei tot sy gewelddadige en wrede geaardheid wat mettertyd vererger.
- Sebastian glo om probleme op te los moet jy ander seermaak
2
Q
Onskadelike voorkoms
A
Hy is ouerig, met silwergrys hare, ‘n skraal, plooierige gesig en dra netjiese pakke.
3
Q
Fassinasie met die dood
A
- Sebastian was gefassineer deur dood en chaos en het dus by chemiese/biologiese oorlogvoering betrokke geraak.
- Hy was verantwoordelik vir die dood van Rian Trollip, Dok. Pienaar, Chris Owen se aanval en regter Gericke se teregstelling.
- Sebastian se lewensfilosofie is: ‘Moraliteit is ‘n swakheid’