onv. mondeling - 1ste sinne Flashcards
1
Q
Voorkoms
A
Sebastian is ‘n ouerige man
2
Q
Vormingsjare
A
Hy het grootgeword op die plaas
3
Q
Vormingsjare (2)
A
Sebastian se pa was ‘n wreedaardige man
4
Q
Fassinasie met die dood
A
Hy was gefassineer deur die dood en chaos
5
Q
Fassinasie met die dood (2)
A
Hy put genot daaruit om te sien hoe iemand ly
6
Q
Fassinasie met die dood (3)
A
Hy is wreed en vertel met smaak
7
Q
Fassinasie met die dood (4)
A
Tot aan die einde van sy lewe
8
Q
Sadistiese karaktereienskappe
A
Sebastian ly aan grootheidswaan
9
Q
Sadistiese karaktereienskappe (2)
A
Hy is ‘n ongure, sadistiese karakter
10
Q
Sadistiese karaktereienskappe (3)
A
Hy is ingelig
11
Q
Geesgenoot
A
Valkyrie