Donker Web Finals Paper II Flashcards
Wat is Plank se regte naam?
Mark Gibbons
Wat is Xander se ander name?
Eckardt Wilken/Ekk-0
Wie het hoofseun geword na Greg die skool verlaat het?
Kwanele
Wat is die genre van donker web?
Roman/ontwikkelingsroman met elemente van ‘n reisroman, speurverhaal en misdaadfiksie
Voordele (advantages) van eerstepersoonverteller
- Maak verhaal geloofwaardig (believable)
- Betrek die leser
- Verteller kan sy eie emosies/gevoelens die beste beskryf
Nadele (disadvantage) van eerstepersoonverteller
- Weet nie wat ander karakters dink nie
Funksie van proloog?
om die leser in te lig oor die agtergrond waarteen die verhaal afspeel en nuuskierig te maak.
Funksie van epiloog
om onbeantwoorde vrae vir die leser te beantwoord.
Noem die ruimtes in Donker Web
- Sandhurst, Johannesburg
- Kgosi Mampuru-II gevangenis (Pretoria)
- Istanboel, Turkye
- Florence, Italië
- Venesië
Adres van die Baker?
Lungarno Amerigo Vespucci 32
Mlleu
Verwys na die tyd en ruimte waarin die gebeurtes in die boek afspeel
Wat is die temas en subtemas van die roman?
Wraak, identiteit, wantroue/agterdogtigheid, verraad en geheime