Produksie Faktore Flashcards

1
Q

Wat is die 4 P/F

A
  1. Kapitaal
  2. Entrepreneurskap
  3. Arbeid
  4. Grondstowwe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Grondstowwe:

Wat is die verskil tussen strategies vs Natuurlik

A

Strategiese hulpbronne is energieverskaffers

Natuurlike hulpbronne word deur die natuur vir my gegee om te gebruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die verskil tussen ekonomiese vs Vrye egoedere?

A

Ekonomiese goedere: Eienaarskap
Besit ‘n Mp
Beperkte aanbod
Skaars
Welvaart indikator
Gebruiks en Ruilwaarde

Vrye Goedere: Volop
Besit geen eienaarskap
Onbeperkte aanbod
Geen MP
Net gebruikswaarde
Nie ‘n welvaart indikator nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die 2 vorme van vergoeding vir Mynbou?

A

Huurtol en Ekonomiese Huur:

Huurtol is waar jy huur betaal op die aantal wat jy ontging
Ekonomiese huur is waar jy ‘n vaste bedrag betaal maak nie saak wat jy ontgin nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die vergoeding vir landbougrond?

A

Die vergoeding vir landbougrond bestaan uit pag / grondrente of huur. Die faktore wat dit beinvloed is soos volg: Die vrugbaarheid van die grond. Die waterbeskikbaarheid van die grond. Die ligging. Die markkragte van vraag en aanbod. Die afstand vanaf die mark. Grootte van die land. Laastens is die tegnologie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Def van die EAB

A

Dis enige persoon tussen die ouderdom van 16 en 65 wat bereid en geskik is om arbeid te lewer vir vergoeding met die uitsondering van: Medies ongeskik, Studente en Skoliere, Tuisteskeppers.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is arbeid

A

Arbeid is enige fisiese of intellektuele inspanning tydens die produksie proses met die doel om vergoeding te verdien

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die faktore wat die arbeidsmark sal beinvloed

A
  1. Fisiese Faktore
  2. Wette
  3. Emmigrasie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Werkloosheid se omskrywing?

A

Dis ‘n ekonomiese toestand waar werknemers bereid en geskik is om arbeid te lewer teen heersende loon, maar nie werk kan kry teen heersende loon nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Vakbond Def?

A

Dis ‘n vereniging van werkers wat hul beywer vir die beskerming van die regte van werkers.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoekom is ‘n reele rentekoers belangrik vir die SARB?

A

‘n Reele Rentekoers is ‘n rentekoers wat hoer is as inflasie, hy sal dus meer welvaart skep aangesien inflasie daarby weggeneem is. Reele rentekoers sal besparing stimuleer in ‘n land. Hierdie besparing sal investering vermeerder wat tot kapitaalakkumilasie sal lei en sodoende die kapitaalbasis vergroot. Die kapitaalbasis is ‘n ekonomie se vermoe om te produseer. Die vergroting van die kapitaalbasis sal veroorsaak dat die enheidskoste van produksie daal en dus sal skaalvoordele in tree. Ten einde sal die inflasie styg, maar ekonomiese groei sal gevind word met die gebruik van ‘n reele rentekoers.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoekom is ‘n reele rentekoers belangrik vir die SARB?

A

‘n Reele Rentekoers is ‘n rentekoers wat hoer is as inflasie, hy sal dus meer welvaart skep aangesien inflasie daarby weggeneem is. Reele rentekoers sal besparing stimuleer in ‘n land. Hierdie besparing sal investering vermeerder wat tot kapitaalakkumilasie sal lei en sodoende die kapitaalbasis vergroot. Die kapitaalbasis is ‘n ekonomie se vermoe om te produseer. Die vergroting van die kapitaalbasis sal veroorsaak dat die enheidskoste van produksie daal en dus sal skaalvoordele in tree. Ten einde sal die inflasie styg, maar ekonomiese groei sal gevind word met die gebruik van ‘n reele rentekoers.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die omskrywing van entrepreneurskap van Fayol en Shumpeter?

A

Fayol: Enige persoon wat die PF kombineer in die regte verhouding om produksie en wins moontlik te maak.

Schumpeter: Persoon wat Gaping in die mark raaksien en die waag moet neem om ‘n nuwe produk/produksieproses/produksiestelsel daar te stel om die gaping te vul en wins moontlik te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die gelykbreekpunt en skets dit

A

Die gelykbreekpunt van ‘n onderneming is waar die totale kostes = die totale inkomste.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly