12 Tekortkominge by nasionale syfer Flashcards

1
Q

Wat is die 12 tekortkominge wanneer dit kom by nasionale syfers?

A
  1. Dubbeltelling
  2. Oordragte
  3. Inflasie
  4. Goedere en dienste sonder ‘n markprys
  5. Nasionale syfers wat seisoensgebonde is
  6. Vrye tyd
  7. Negatiewe eksternaliteite
  8. Buitengewone staatsuitgawes
  9. Berekeningsmetodes
  10. Inkomste per cappita
  11. Kwaliteitsverandering
  12. Uitputting van skaarse hulpbronne
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bespreek die probleem by Dubbelteling

A

As dit nie in ag geneem word nie sal dit na ‘n oorskatting van data lei.

Regstellingsmetodes is die toegevoegde waarde aansuiwering en die Bestedingsmetode

Hierdie sal ook net ‘n tekortkoming wees as dit nie in ag geneem word nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Bespreek die probleem by Oordragte

A

Dis geld ontvang sonder enige teenprestasie.

Om hierdie data in te sluit sal lei tot ‘n oorskatting en opgeblase data. So dit moet net nie aangeteken word nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Bespreek die probleem by Inflasie

A

As die data nie gedefleer word nie sal dit lei tot die data wat opgeblaas is - oorskatting.

Gebruik net ‘n deflator.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Bespreek die probleem by Goedere en dienste sonder ‘n markprys

A

Arbeid is gelewer sonder vergoeding.

Dit veroorsaak dat daar ‘n onderskatting van die nasionale syfers is.

By die informele sektor moet daar net 10% bygeplus word.
Sosiaal onaanvaarbare gedrag moet net wettig gemaak word.
Vrywillige en eie gebruik moet net aangeteken word teen die heersende MP

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Bespreek die probleem by Nasionale syfers wat seisoensgebonde is.

A

Die nasionale syfers word kwartalliks bereken en sluit dus seisoenale syfers in ag wat op landbou gevestig is.

Die BNP in totaliteit sal dan net ‘n oorskatting wees en die seisoenale syfers sal afgetrek moet word sodat daar vergelyk kan word met vorige jare en ander lande - haal landbousyfers uit

Op die kwartaalblad sal daar 2 gedeeltes wees, een waar die sseisoenale syfers ingesluit is en ‘n ander waar dit nie ingesluit is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Bespreek die probleem by Vrye tyd

A

Maak gebruik van ‘n 40 huur werksweek

x<40 oorskatting
x>40 onderskatting.

Kan nie lande vergelyk as hulle nie dieselfde werksure het nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Bespreek die probleem by Negatiewe eksternaliteite

A

Eksternaliteit is Rimpeleffekte of 3de party gevolge

Dit is waar ‘n koste of voordeel aan ‘n 3de party oorgedra word wat nie deel van die transaksie is nie.

Kan positief of negatief wees:
Opvoeding = positief
Besoedeling = negatief
Wapenverkope = positief en negatief

Negatiewe eksternaliteite het altyd ‘n opruimingskoste en ‘n oorskatting sal gevind word as dit negatief is - daar sal moet gefinansier word.

Die uitgawe word by die besteding aangeteken, al is daar geen produksie nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Bespreek die probleem by Buitegewone staatsuitgawes

A

Owerheidsbesteding kan groei stimuleer.

G+ == welsyn (geen produksie)
G- == infrastruktuur

Die Owerheidsbesteding is nie gelyk aan produksie nie - word sodoende gesien as ‘n oordrag.

Geld bestee waar burgers nie voordeel uittrek nie - Die bydraers

Lei tot oorskatting: geld bestee sonder teenprestasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Bespreek die probleem by Berekeningsmetodes

A

Kan gebruik word om nasionale syfers te manipuleer

Indirekte foute uitskakel nie, sal leit tot ‘n wanpersepsie van die nasionale syfers.

Inkomste en produksie metode = oorskatting
Besteding = oor- of onderskatting.

Is aanvaarbaar om tot 5 jaar terug date te hersien(aan te suiwer)e

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Bespreek die probleem by Inkomste per capita

A

Hierdie is ‘n welvaartsyfer

Probleem: Gemiddelde syfer
Uitskieters sal die gem syfers skeef trek

Baie swak welvaartsyfer omdat 5% vand die bevolking 95% van die welvaart in ‘n land besit. Dit dtek die gem. Inkomste op.

Behoeftiges oorskat.
Bevoorregtes onderskat.

Gini koeffisient is beter

  • Dit maak gebruik van Lorenskurwe
  • Kyk na verspreiding van welvaart in groepe.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Bespreek die probleem by Kwaliteitsverandering.

A

Kwaliteitseverandering verander pryse.

Die produksie verander nie, net die prys van die produk.

Verbetering  = oorskatting
Verswakking = onderskatting.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Bespreek die probleem by Uitputting van skaars hulpbronne.

A

Oormatige gebruik plaas druk wat maak dat die Hulpbron vernietig word.

Neem nie gebruikstempo en vervangingstempo = in ag nie n

Gebruik > vervanging = oorskatting.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly