Begrippe Flashcards
Strategiese hulpbronne
Hierdie hulpbronne is energie verskaffers. In ‘n moderne ekonomie waar alle vorme van produksie en verbruik afhanklik is van energvie, speel heirdie bronne ‘n kardinale rol. Die mens kna van hierdie bronne skep soos elektrisiteit.
natuurlike Hulpbronne
Hierdie hulpbronne is natuurgawes. Die aarde verskaf hierdie hulpbronne vir menslike gebruik. Die mens kan heirdie bronne opgaar, verbou en versamel maar nie skep nie.
Reele rentekoers
Reele rentekoers is ‘n rentekoers wat hoer is as inflasie omdat dit nie inflasie insluit nie. Dit sal deur die SARB gebruik word om ekon groei te stimuleer.
BA Koers
Dis die koers waarteen kommersiele banke geld ontrek en deponeer by die SARB.
Reele waardes
Hierdie waardes word verkry deur gebruik te maak van ‘n deflator. Hulle sluit dus inflasie uit. Reele waardes sal gebruik word om te vergelyk met ander lande en met vorige jare sonder om die syfers te oorskat.
Gini Koeffisient
Die Gini koeffisient is ‘n welvaartsyfer wat die welvaart van spesifieke groepe in ‘n land bepaal. Hierdie welvaartsyfer is meer akkuraat as die inkomste per capita aangesien dit inkomste binne groepe meet en nie die behoeftiges sal oorskat en die bevoorregtes sal onderskat nie.
MR
Marginale inkomste: Dis die ekstra inkomste verkry met die vervaardiging van ‘n ekstra eenheid
MC
Marginale Koste: Dis die koste aangegaan met die vervaardiging van ‘n ekstra eenheid .
Winsmaksimeringspunt
Dis die punt waar MC=MR en word as die optimum punt van produksie beskou.
Indirekte subsidie
Indirekte subsidies is dié wat nie ‘n voorafbepaalde geldwaarde het nie of werklike kontantuitgawes behels. Dit kan aktiwiteite insluit soos prysverlagings vir benodigde goedere of dienste wat deur die regering ondersteun kan word.
Direkte subsidie
Direkte subsidies is dié wat geld aan ‘n bepaalde individu, groep of bedryf daadwerklik betaal.
Direkte belasting
Dit is belasting gehef op die inkomste van ‘n individu. In suid Afrika word die progressiewe belastingstelsel gebruik
Indirekte belasting
Indirekte belasting is belasting gevestig op die prys van produkte nl. BTW. Hierdie BTW is tans in Suid Afrika op 15%
Nut
Nut is ‘n normatiewe maatstaf van behoefte bevredeging.
Grensnut/MN
Dit is die ekstra nut verkry met die gebruik van ‘n ekstra eenheid.
Disnut/Disuitiliteit.
Dit is waar die nut kurwe die x-as sal sny en waar negatiewe nut sal intree met die gebruik van eenhede.
Globalisasie
Proses waartydens die wereld verklein tot ‘n enkele global village. Dit is die proses gemik om die ekonomiese vande tussen verskillende nasionale ekonomiee nouer te trek.
Handelsprotektionisme
Dit behels die opbou van handelsmure.
Handelsliberalisme
Dit behels die afbreek van handelsmure en die bevordering van vrye handel
Invoervervanging
Vervang invoere met plaaslike produksie.
Uitvoerbevordering
Wanneer uitvoere bevorder word deur die staat dmv subsidies, konsessies of NOS