Nasionale syfers Flashcards

1
Q

Hoekom word daar gebruik gemaak van nasionale syfers

A
  1. Om prestasie te bereken
  2. Om te vergelyk met vorige jare en lande wat in dieselfde ekonomiese klasifikasie as jy val.
  3. Om regstellings te doen
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die 6 probleme wanneer dit kom by nasionale syfers?

A
  1. Dubbeltelling
  2. Oordragte
  3. Nominaal en reele waardes
  4. Dienste en inkomste sonder ‘n markprys
  5. Akkuraatheid
  6. Vrye tyd
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

By dienste en inkomste sonder ‘n markprys kom daar 4 gevalle na vore. Wat is die 4 gevalle en bespreek dit volledig.

A

Informele sektor: Die informele sektoor is ongerigistreerd wat beteken dat daar geen papier bewys is dat ‘n transaksie ook plaasgevind het nie. Die oplossing hiervoor is om net 10% by die BNP by te plus.

Vrywillige dienste: Vrywillige dienste is arbeid gelewer sonder enige teenprestasie. Dit het dus geen markprys nie tensy die uitsondering van ‘n honorarium gegee word. Die vrywillige diens het sodoende dan n markprys ontvang.

Dienste vir eie gebruik lewer: Tuisteskeppers is ‘n baie goeie voorbeeld van iemand wat arbeid lewer maar weereens vir geen vergoeding nie, dus arbeid sonder teenprestasie. Die uitsondering op hierdie geval is wanneer daar ‘n toelaag aan die tuisteskepper gegee word. Die arbeid het dus n markprys opgedoen en moet by die BNP bygeplus word

Geld spandeer aan sosiaal onanvaarbare gedrag: Hier is arbeid en ‘n markprys maar niemand sal ooit erken dat dit plaasgevind het nie en sal geen papierbewys het nie. NIemand sal erken dat sulke transaksie ooit plaasgevind het nie aangesien dit sosiaal onaanvaarbaar is. Die oplossing hiervoor is om dit net wettig te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die oplossings vir elk van die 6 probleme?

A
  1. Gebruik die bestedingsmetode of die toegevoegde waarde aansuiwering
  2. Moet nie die oordragte by die nasionale syfers aanteken nie.
  3. Gebruik ‘n deflator en maak die nominale waardes reele waardes.

Akkuraatheid het nie ‘n oplossing nie sowel as vrye tyd.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly