Globalisasie Flashcards

1
Q

Globalisasie van Globalisasie

A

Dis die proses wat ten doel het om die integrerig van die wereldmark waar nasionale produkte, kapitaal, finansiele en valutamarkte saamgevoeg word in ‘n enkele mark wat funksioneer volgens ‘n stel reels wat universeel toegepas word.

Dit is dus ‘n proses waartydens die wereld verklein tot ‘n enkele global village. Dit is die proses wat gemik is om ide ekonomiesebande tussen verskillende nasionale ekonomiee nader te trek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die impak wat globalisasie kan he sowel as die uitdagings.

A

Impak: Die effektiewe bestuur van hulpbronne en verbruikersbesteding wat tot op sy beste gedruk kan word.

Uitdagings is om hulpbonne effektief te bestuur en die verdeling van welvaart

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe verander die grense en wat het dit ten voordeel

A

Die geografiese grense word in nuwe ekonomiese grense omskep en dit sal tot die beter toegang en gebruik van hulpbronne lei. Dit leit tot een ekonomiese mark wat tot die optimale benutting van hulpbronne sal lei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is invensie en innovasie

A

Invensie is die ontwikkeling van nuwe kennis.

Innovasie is die toepassing van die nuwe kennis wat ontwikkel is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die oorsake van globalisering?

A

Tegnologiese verandering en Die libelarisering van handel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat word onder die term tegnologiese verandering bedoel.

A

Daar is verbeterde inligtingstegnologie. Daar word nuwe produksieprosesse gevorm. Daar is beter vervoer en kommunikasienetwerke.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly