Optika Flashcards

1
Q

Foto-elektriese effek

A

proses waardeur elektrone uit ‘n metaaloppervlak vrygestel word wanneer lig van geskikte frekwensie invallend op die oppervlak is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Drumpelfrekwensie

A

minimum frekwensie lig benodig om elektrone uit ‘n sekere metaaloppervlak vry te stel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Werkfunksie

A

minimum energie benodig om ‘n elektron uit die oppervlak van ‘n metaalvry te stel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Atoomabsorpsiespektrum

A

vorm wanneer sekere frekwensies straling uit elektromagentiese straling wat deur ‘n medium bv koue gas beweeg, geabsorbeer word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Atoomemissiespektrum

A

vorm wanneer sekere frekwensies van elektromagnetiese straling uitgestraal word agv atoom se elektrone wat ‘n oorgang van ‘n hoë energietoestand na ‘n laer energietoestand maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Konstruktiewe interferensie

A

kruine van golwe by selfde punt ontmoet of waar troe van golwe by selfde punt ontmoet en mekaar versterk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Destruktiewe interferensie

A

kruine en troe by selfde punt ontmoet en mekaar verswak of uitkanselleer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Diffraksie

A

uitsprei van golwe van verperring of opening

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly