Momentum en Impuls Flashcards

1
Q

Normaalkrag

A

krag wat ‘n oppervlak op ‘n voorwerp waarmee dit in kontak is, uitoefen en wat loodreg op die oppervlak is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wrywingskrag

A

Krag wat die beweging van ‘n voorwerp teenwerk en wat parallel met die oppervlak inwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Statiese wrywingskrag

A

Krag wat die neiging van beweging van ‘n stilstaande voorwerp relatief tot ‘n oppervlak teenwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Kinetiese wrywingskrag

A

krag wat die beweging van ‘n bewegende voorwerp relatief tot ‘n oppervlak teenwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Maksimum statiese wrywingskrag

A

wrywingskrag net voor die voorwerp op die oppervlak begin beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Newton se eerste bewegingswet

A

‘n Liggaam sal in sy toestand van tus of beweging teen ‘n konstante sneltheid volhard, tensy ‘nnie-nul netto krag daarop inwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Newton se tweede bewegingswet

A

Wanneer ‘n netto krag op ‘n voorwerp inwerk, versnel die voorwerp in die rigting van die krag teen ‘n versnelling direk eweredig aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Newton se derde bewegingswet

A

Wanneer een liggaam ‘n krag op ‘n tweede liggaam uitoefe, oefen die tweede liggaam ‘n krag gelyk in groott en teenoorgesteld in rigting op die eerste liggaam uit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Newton se Universele Gravitasiewet

A

Elke liggaam in die heelal trek elke ander liggaam aan met ‘n krag direk eweredig aan die produk van hul massas en omgekeerd eweredg aan die kwadraat van die afstand tussen hul middelpunte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Gewig

A

gravitasiekrag wat die Aarde uitoefen op enige voorwerp of of naby sy oppervlak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Momentum

A

produk van ‘n voorwerp se massa en snelheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Lineêre momentum

A

vektorgrootheid met dieselfde rigting as die snelheid van die voorwerp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Newton se tweede bewegingswet itv momentum

A

Netto krag wat op ‘n voorwerp inwerk, is gelyk aan die tempo van verandering van momentum van die voorwerp in die rigting van die netto krag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Impuls

A

Produk van die netto krag wat op ‘n voorwerp inwerk en die tyd wat die netto krag op die voorwerp inwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Geslote sisteem

A

eksterne kragte wat buite botsende voorwerpe ontstaan bv wrywing uit. slegs interne kragte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Beginsel van behoud van lineêre momentum

A

Totale lineêre momentum in ‘n geslote sisteem bly konstant

17
Q

Elastiese botsings

A
  • een waartydens momentum en kinetiese energie konstant bly
  • totale momentum vd stelsel is dieselfde voor en na botsing
  • totale kinetiese energie vd stelsel is dieselfde voor en na botsing
18
Q

Onelastiese botsings

A
  • een waartydens momentum konstant bly, maar nie kinetiese energie nie
  • totale momentum vd stelsel is dieselfde voor en na botsing
  • die totale kinetiese energie is nie dieselfde voor en na botsing nie
  • Indien voorwerp aanmekaar vassit na botsing en hul saam verder beweeg met dieselfde snelhede word dit ‘n volkome onelastiese botsing genoem