Arbeid, energie en drywing Flashcards

1
Q

Arbeid verrig op ‘n voorwerp deir ‘n konstante krag F

A

Fxcos@, waar F die grootte van die krag, x die grootte van die verplasing, @ die hoek tussen die krag en verplasing is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Arbeid-energiestellig

A

Die netto arbeid verrig op ‘n voorwerp is gelyk aan die verander in die kinetiese energie van die voorwerp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Konserwatiewe krag

A

krag waarvoor arbeid verrig om ‘n voorwerp tussen twee punte te beweeg, onafhanklik is van die roete wat gevolg word bv gravitasiekragte, elastiese krag in veer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Nie-konserwatiewe krag

A

krag waarvoor arbeid verrig om ‘n voorwerp tussen twee punte te beweeg, afhanklik is van die roete wat gevolg word. bv wrywingskrag, spanning in tou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Beginsel van behoud van meganiese energie

A

totale meganiese energie in geslote sisteem bly konstant

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Drywing

A

tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly