Optiese verskynsels en eienskappe van materiale Flashcards

1
Q

Foto-elektriese effek

A

Die proses waardeur elektrone uit ‘n metaal oppervlak vrygestel word wanneer lig van geskikte frekwensie invallend op die oppervlak is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Drumpelfrekwensie

A

Die minimum frekwensie lig benodig om elektrone uit ‘n sekere metaaloppervlak vry te stel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Werksfunksie

A

Die minimum energue benodig om ‘n elektron uit die oppervlak van ‘n metaal vry te stel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly