Elektrostatika Flashcards
1
Q
Coulomb se wet
A
Die grootte van die elektrostatiese krag wat een puntlading op ‘n ander puntlading uitoefen, is direk eweredig aan die produk van die groottes van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte.
2
Q
Elektriese veld
A
‘n Gebied in die ruimte waarin ‘n elektriese lading ‘n krag ondervind
3
Q
Rigting van die elektriese veld by ‘n punt
A
Die rigting waarin ‘n positiewe toetslading wat by die punt geplaas is, sal beweeg.
4
Q
Elektriese veld by ‘n punt
A
Dis elektrostatiese krag wat per eenheidspositiewe-lading wat by daardie punt geplaas is.