Elektordinamika Flashcards
1
Q
Wgk vir wisselspanning
A
Die wgk-waarde van WS is die GS-potensiaalverskil wat dieselfde hoeveelheid energie verbruik as die WS.
2
Q
Wgk vir wisselspanning
A
Die wgk-waarde van WS is die GS-potensiaalverskil wat dieselfde hoeveelheid energie verbruik as die WS.
3
Q
Wgk vir ‘n wisselstroom
A
Die wgk-waarde van WS is die stroom wat dieselfde hoeveelheid energje verbruik as die WS.